|
23 February 2010
Aftreeoord demonstrasie model.
Hierdie webwerf word as demonstrasie webwerf gebou vir aftree oorde wat daarin sou belangstel om hul inligting op die manier beskikbaar te stel aan inwoners. Ek bied hierdie webwerf ontwikkeling gratis aan aftree oorde met die voorwaarde dat hulle die webwerf by my huisves. Hierdie webwerf is nie vir Klaradyn gebou nie en ek gebruik slegs die naam omdat ek tans woonagtig is binne die oord. Ek het my eie foto's en inligting gebruik wat vrylik beskikbaar is aan die publiek.
Name en funksies is nie gekoppel met Klaradyn nie en is bloot fiktief om die werking van so 'n tipe webwerf te demonstreer.


