Welcome to our website!

Transport

Noticeboard - Kennisgewings

Gebeure in oord

Enige nuus en gebeure kan ook hier of elders op die webblad geplaas word en deur kantoorpersoneel opdateer word soos nodig.

Place events on this website

Contact me Leon van Niekerk to place events or items on this website.

leon@mywerf.co.za

 

Websites or Webhosting

Need a Website or Webhosting? Visit Machost at www.machost.co.za or email me at admin@machost.co.za

 

Advertensies

Advertensies kan op hierdie manier geplaas word en enige plek op die webwerf "gespeel" word

 

Ouderdom

Ouderdom is veronderstel om wysheid te bring - maar soms ruk die wysheid handuit en daardie persoon ruk dan die dam onder die eend uit. As jy stil bly dink mense net jy is dom - maak jy jou mond oop - bevestig jy dalk hul vermoede!

Hierdie webwerf dien as demonstrasie model vir aftree oorde wat daarin sou belangstel om 'n eie webwerf te bedryf. Klaradyn.co.za is geregistreer onder my persoonlike naam en dit is nie die amptelike webwerf van die Klaradyn aftree oord nie. Ek het hierdie naam gekies omdat ek self woonagtig is binne die oord en ek glo dat aftree oorde kan baat by die gebruik van 'n webwerf.

Indien daar ander oorde is wat belangstel in so 'n tipe webwerf, is u welkom om met my te skakel en ek gee graag raad in die verband.

Kontak my per epos by leon@mywerf.co.za vir verdere besonderhede.

This webpage was developed as a demonstration website for retirement villages. Klaradyn.co.za is registered in my own name and is not the official website for Klaradyn. I chose this name because I live in Klaradyn and I wanted to create a website for retirement villages.

If you are interested in an own website you are welcome to contact me at my email address leon@mywerf.oc.za for more details and I would gladly assist you.

 Leon van Niekerk